Suid-Afrikaanse Kookboek vir Diabetes

ZAR100.00

Obz Books. Cookery. Statistieke bewys dat diabetes met ’n skrikwekkende tempo groei onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense, insluitend kinders, se lewens en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet.

Quantity
Last items in stock

Statistieke bewys dat diabetes met ’n skrikwekkende tempo groei onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense, insluitend kinders, se lewens en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet.

Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 2015. In Good Condition. 

1 Item

Specific References