• New

Wat sê die Prokureur?

ZAR175.00

Biscuit Mill. SA Law and Government. Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program Regsake met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak. 

Quantity
Last items in stock

Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program Regsake met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak. Na aanleiding van die groot reaksie op sy program het hy en sy spesialisgaste ’n bruikbare bundel saamgestel wat praktiese regsadvies bied. 

Paperback. Afrikaans. 2014. In Good Condition. 

1 Item

Specific References